Akal Esh Digbundel
Christine Lazarus, 2021
‘n Versameling van 82 Afrikaanse gedigte geskryf deur Christine Lazarus.
Elke gedig is gebaseer op haar lewensverhaal van hartseer, heling en hoop.
Die linne hardeband weergawe sluit eksklusiewe kunswerke in deur Suid-Afrikaanse kunstenaar Lizelle Lazarus.
Die gedigte vertel ‘n storie oor hoofstukke van Heling, Identiteit, Intimiteit en Dankbaarheid. ‘n Boodskap van hoop en vernuwing.
Die perfekte geskenk vir familie en vriende.
Details:
Hardeband Afrikaanse Digbundel
A5
Hardeband Afrikaanse Digbundel
A5







