Home / Christine Lazarus / Nabyheid Joernaal Tm90bytTYW5zOnJlZ3VsYXI= Nabyheid Joernaal Nabyheid Joernaal Christine Lazarus, 2021 Die tema Nabyheid word vasgevang met uittreksels uit die digbundel Akal Esh. Die nabyheid van die Heilige Gees is elke oomblik van ons lewens om ons en word weerspieël deur die voor- en agterbladkuns “Voel jou”. Details: Sagteband Joernaal A5 More by the artist