Pieces

Dit lê in stukkies. Stukkies, ons elkeen het ñ stukkie. Om te gee, om te deel. Dit is wanneer ons stukkend, gebroke en in skerwe is. Dit is wanneer ons besef: Ek is en het eintlik niks. Dit alles is net genade. En dan is daar hoop, sakke vol hoop. Dat al die stukkies mooi bymekaar gaan kom. Ek weet nie hoe nie, maar diep binne… het die ek gaan lê. En daar is een stuk HOOP wat opstaan. En hoop beskaam nie. Nooit nie.

Everything is in pieces. Pieces, we all have a piece. To give, to share. It is when we are broken, shattered and in pieces. That is when we can become aware: I am and actually have nothing. It is just grace. And then there is hope, bags full of hope. That all the pieces will come back together. I don’t know how, but deep inside… The I is put to rest. And then there is one piece of HOPE arising. And hope does not disappoint. No never.