Nuwe Lewe Joernaal
Christine Lazarus, 2021
Die tema Nuwe Lewe word vasgevang met uittreksels uit die digbundel Akal Esh.
Die voorbladkuns “ Skeursigtigheid” vertel dat wanneer die tempelkleed in ons lewens geskeur het, ons ons huis kan bou met oggenddou.
Agterbladkuns “Ek bou my huis met oggenddou”
Details:
Sagteband Joernaal
A5
Sagteband Joernaal
A5







