Joernale – Dieper insae
Christine Lazarus, 2021
Die joernale bied die geleentheid om vrye teuels te gee aan die emosies opgelig tydens die lees van Akal Esh en neer te pen dit wat op jou hart lê.
Die omslag is van leer wat skaapvel verteenwoordig.
Die vier temas Vreugde, Nuwe Lewe, Nabyheid en Volheid is elk vasgevang deur uittreksels uit die digbundel en word onderskryf met Skrif.
Details:
4 x Sagteband Joernale
A5
4 x Sagteband Joernale
A5







